Woordsoorte is een van daardie afdelings van grammatika waaroor die meeste mense ʼn hoofpyn kry as hulle net die term hoor. Die herkenning van woordsoorte is ook vir die meeste leerders ʼn moeilike...
Ek het sedert die begin van die jaar 'n hele paar navrae oor die sogenaamde "aanvoegende wyse" gehad. Ek vermoed die ding het iewers in 'n vraestel sy verskyning gemaak, want ek kom agter daar is so...
Ek kry verbasend baie navrae oor hooflettergebruik. Op die keper beskou, is dit seker nie so vreemd nie, want die reëls vir hoofletters in van die ouer uitgawes van die AWS het vermeerder soos ʼn...
Dit is môre Moedertaaldag, die dag waarop elke taal in die wêreld erkenning kry vir die unieke skat wat dit is. Die dag waarop elke spreker bestek kan opneem van die taal waarmee hy of sy die...